Successfully reported
+25

Malven Manor Country Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Zoete Inval Farm Estate, Boshoff Street, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Malvern Manor Country Guest House bied gerieflike gastekamers en is op 'n landgoed van 50 hektaar aan die buitewyke van George geleë. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word bied skouspelagtige uitsigte oor die Outeniekwaberge en rustige plaasomgewing.

Dié Kaaps-Hollandse-styl gastehuis beskik oor 3 individueel versierde kamers wat 2 gaste in 2 kamers en 3 gaste in 1 kamer kan akkommodeer. Elke kamer beskik oor 'n bed met perkallatoen en 'n en suite-badkamer met Aloe-toiletware vir gerief. Elke kamer het geriewe soos TV en sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Verwarmers en elektriese komberse word in die wintermaande voorsien, en waaiers in die somer.

Daar is 'n aantal kafees en restaurante binne 'n kort entjie se ryafstand. Die gastehuis het 'n gerieflike gastesitkamer vir ontspanning, gratis WiFi-toegang; 'n sonverhitte swembad, en goed versorgde tuine waar natuurliefhebbers die oorvloedige voëllewe kan raaksien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • De Zoete Inval Farm Estate, Boshoff Street, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malven Manor Country Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Zoete Inval Farm Estate, Boshoff Street, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjNjc2NjE5LWI5YTYtNGY3Mi05YzUxLWE4M2ZiNTIyOTkwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 De Zoete Inval Farm Estate Boshoff Street 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.941241592967 22.396016120911
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang