Successfully reported
+24

Manasse Manor

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bergzicht Street, Malmesbsury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 055 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Manasse Manor is in Malmesbury, Wes-Kaap geleë, en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, wat 'n geleentheid bied om te ontspan, te herlaai en weer aan te sluit.

Die gastehuis bied 4 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n TV met DStv-kanale saam met gratis WiFi-geriewe, gemaklike beddens, privaat en suite-badkamers asook koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt, aandetes en wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Die trap is toegerus met 'n elektriese beweegstoel vir diegene wat sukkel om te loop.

Buite het die eiendom 'n pragtige tuin wat perfek is om die son te geniet. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 Bergzicht Street, Malmesbsury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manasse Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 055
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 055
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 055
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bergzicht Street, Malmesbsury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73b4aa3916ba2a8f66c2082af4fda7a53c064cf28a858087cc68164a0e107cf6fb9c8e8c02e93b1d7b90cfb37a5c54cac2eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 055 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 11 Bergzicht Street Malmesbsury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4604644 18.7235994
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang