Manhattan-Style Apartment
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Buitenkant Street, Temple House Unit 310, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Manhattan-Style Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die middestad van Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n eetkamertafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n juliette-balkon en 'n gemeenskaplike swembad op die dak geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 19.3 km weg. Besienswaardighede sluit in die CTICC, Kasteel van Goeie Hoop, Tafelberg-kabelkar, Leeukop-staproete en die V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Jessica Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 8
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 57 Buitenkant Street, Temple House Unit 310, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Buitenkant Street, Temple House Unit 310, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang