Maningwe
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3719 Owl Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Maningwe is geleë in die Marloth Park-bewarea, wat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin is, tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga.
Dié selfsorghuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Gaste kan kies tussen koninggrootte-beddens of enkelbeddens. Daar is 3 lugversorgingstelsels in die huis beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gebruik. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n leersitkamerstel en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met volledige DStv-kanale en Netflix het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat 'n piekniektafel, 'n plonspoel en 'n boma met 'n vuurput het.
Daar is 2 ingange wat gebruik kan word om die Krugerwildtuin binne te gaan, naamlik Krokodilbrug en Malelane wat die naaste is. Maningwe is 1,5 km vanaf die oewer van die Krokodilrivier geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3719 Owl Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Maningwe het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3719 Owl Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang