Successfully reported
+54

Maningwe

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3719 Owl Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Maningwe is in die Marlothpark Reservaat op die grens van die Kruger Wildtuin tussen Malelane en Komatiepoort in Mpumalanga geleë.

Dié selfsorghuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Daar is ook 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Gaste het 'n keuse tussen koninggrootte-beddens óf enkelbeddens. Daar is 3 lugversorgers in die huis.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook n wasmasjien vir die gaste se gebruik. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het leer banke en 'n platskerm-TV met volle DStv en Netflix teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n piekniektafel, plonspoel en 'n boma met 'n vuurput.

Daar is ingange na die Krugerwildtuin wat naby is naamlik, Krokodilburg en Malelane. Maningwe is 1,5 km van die Krokodilrivier se oewer af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Riana N
Saam met lewensmaat
5.0
Die diere was letterlik op ons voorstoep - lieflik! Lieflike natuurervaring!
Sep 2025
Nc C
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig die lekkerste plek sover waar ek gebly het in Marloth. Besonderse plekkie met 'n baie goeie uitleg.
Aug 2025
Annatjie B
Gesin met tieners
5.0
Rustig en gerieflik. Baie gemaklik en bekostigbaar. Maak maar net altyd die gordyne en blindings toe as jy uitgaan. Die bobbejane breek anders in. Mar...
Sien meer
Jul 2025
Morne B
Saam met vriende
5.0
Ons het baie lekker gekuier, die huis was gerieflik en goed toegerus. Dit was 'n belewenis, die diere was baie. Die huis is pragtig. Ons sal weer kom ...
Sien meer
Jun 2025
Tanja H
Saam met vriende
5.0
Alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie, ons het lekker gebly. Baie dankie, ons het lekker gebly en kuier.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3719 Owl Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Maningwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3719 Owl Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca336d4dbac3e167ab4a73e051aa4b5dc81df439de58b1d768cc4aa9c744a1de83240d07d243b5745d98241711f7de23d528?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 3719 Owl Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.347694444444 31.802305555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang