Manor on the Bay
Beskrywing
Daar is slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens of 'n groot bed in die Garden View-kamers, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging en 'n TV. Die kamers is individueel en luuks versier. Die ruim kamers langs die swembad is baie ontspannend, want hulle spog met 'n uitsig oor die versorgde tuin en swembad. Twee van hulle het 'n privaat stoep vanwaar gaste die uitsig kan geniet en natuurlik in die swembad kan afkoel. Hierdie kamer het nie toegang tot die braaigeriewe nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het elkeen slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, lugversorging, 'n kluis, yskas, strykyster, 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe. Hierdie kamer het nie toegang tot die braaigeriewe nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie dakwoonstel bied asemrowende uitsigte oor Tafelberg en die blou waters van Valsbaai. Die eenheid beskik oor ruim slaapkamers met ekstra-lengte koninggrootte beddens of twee enkelbeddens, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kamers het lugversorging en vesel-WiFi, en gaste kan Netflix en YouTube op die vermaaklikheidstelsel in die kamer geniet. Die kombuisie is toegerus vir die voorbereiding van ligte maaltye en sluit 'n Nespresso-masjien, 'n lugbraaier, mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koninggrootte-bed, stapelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, TV en 'n kombuisie. Dit is aan die kant van die eiendom geleë en het 'n privaat ingang. Hierdie eenheid is die enigste eenheid met toegang tot die braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B Kontak gerus die instansie rakende selfsorgopsies.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Beach Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang