Successfully reported
+30

Manson's Amsterdam

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jacaranda Avenue, Amsterdam Estate, Randburg, 2158, Gauteng
  • Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Manson's Amsterdam is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is in die veilige Amsterdam Estate in Olivedale, Randburg, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide ontspannings- en korporatiewe reisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n 4-plaat-gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër insluit. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, en vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n oulike balkon met buitesitplek. Gaste kan toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, gimnasium en leefstylsentrum binne die kompleks geniet, asook veilige onderdakparkeerplek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
1.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jacaranda Avenue, Amsterdam Estate, Randburg, 2158, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 495
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 495
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jacaranda Avenue, Amsterdam Estate, Randburg, 2158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb90067e0b265272bfa3e02cfeb3e8165bf84b369793295ca26a7e93c243efbb7fe9b2dd5634a3e379d7b901bf51fa691e50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 Jacaranda Avenue Amsterdam Estate 2158 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.059409306209 27.977784276009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang