Maphupho Yemali
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 2929 Korhaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Maphupho Yemali is in Marloth Park geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende vir 'n naweek- of vakansiewegbreek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag of 4 volwassenes en 2 klein kinders op 'n slaapbank. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en beskik ook oor 'n en suite-badkamer. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en lei na die patio met buitemeubels, 'n plonspoel en braaigeriewe.
Die huis is 600 m vanaf die Krugerwildtuin, Krokodilrivierheining en binne maklike bereik van die naaste hek wat die park binnegaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2929 Korhaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Maphupho Yemali het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 2929 Korhaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang