Successfully reported

Mar - Zel Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johan En Ina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aangenaam en rustig. Baie lekker gebly en dankie vir die goeie ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gasvrye mense, skoon kamer en baie netjies en gerieflik. Ja, het lekker gebly in netjiese, skoon gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kanna W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Twee nagte se slaap in een nag, fantasties. Ons verblyf was verskriklik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Mar - Zel Gastehuis
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
1 nag
5.0
Apr 2025

Definitely value for money. Easy check-in, good reception. Comfy rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great, thank you! Great, thank you, we enjoyed our stay, no problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sommer vriende geraak met die eienaar en sy vrou en lekker geëet by hulle pub. Ons is baie gasvry ontvang en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellene J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Sal vir seker weer daar bly. Dit was baie lekker. Regtig soos 'n familie, want selfs die ander mense wat daar (lekker) gebly het, was vriendelik en ons het heerlik gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lourane R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Dis die ideale oornag plek, skoon, netjies, en aangename mense. Die ideale oornag plek. Alles skoon en netjies. Die restaurantjie was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marieta
Mar - Zel Gastehuis
Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê. Groete.

Daleen F
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Egte Karoo gasvryheid. Sakkie en Mariette is baie gasvrye mense en het sommer dadelik tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Mark Street, Britstown, Northern Cape, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6449e4c1a22f836264a2f664629fcf0f8f005234a794a284769e34d18bb914ac03e484307656c12dbe3a7591d406b4bbfd3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Mark Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.587289235229 23.506455801057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang