Mar Azul 21
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parque de Malongane, Ponta Malongane, Maputo Province, Maputo Province
- Vanaf R4 273 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Mar Azul 21 is 'n selfsorg-vakansiehuis wat tot 10 gaste kan akkommodeer en is geleë in 'n privaat ligging met pragtige see-uitsigte.
Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens wat in dubbelbeddens omskep kan word of soos nodig geskei kan word. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea. Alle slaapkamers het lugversorging en die huis is toegerus met plafonwaaiers regdeur. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die leefarea sluit 'n platskerm-TV met DStv, 'n CD-speler en 'n musiekstelsel in. Die volledig toegeruste kombuis bevat al die nodige toestelle en gereedskap vir selfsorg, insluitend 'n ysmasjien, yskas-vrieskas en kisvrieskas.
'n Groot houtdek omring die huis en bied ruimte vir vermaak, 'n swembad en 'n braai-area. Die eiendom word daagliks skoongemaak en word voorsien van toiletpapier, seep, skoonmaakmiddels, inseksproei en toiletsproei.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Parque de Malongane, Ponta Malongane, Maputo Province, Maputo Province
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parque de Malongane, Ponta Malongane, Maputo Province, Maputo Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang