Successfully reported

Marble Lodge Estate - Budget Double Room

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lindi-lu P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantastic, will definitely recommend. We were treated with the utmost professionalism; the room was spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flavio
Marble Lodge Estate - Budget Double Room
Thank you for your kind words and thanks for being awesome guests.

Madelein R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Marble Lodge, ooptes en ruimtes, met klem op ruimtes, absoluut kos vir jou siel. Ons het verskriklik lekker gebly die drie dae! Marble Lodge is 14 km van Kimberley en 40 km van Boshoff. Ons het opgeëindig in die VIP kamer, dit is op met trappe op boonste vloer, dit is pragtig, met 'n sitkamer, baie ruim met die mooiste meubels en dekor, kaste, ketel, handdoeke, haardroër en komplimentêre shampoo ens. Groot badkamer met ovaalborrelbad, dubbelstort enkelwasbak. Aangrensende stoep. Daar is nie 'n yskassie in die kamer nie, maar jy kan koeldrank ens van die kombuis koop. Onderste vlak is 'n ruim oopplan area wat uit sitkamer, eetkamer en kombuis bestaan, waar jy kan ontspan, eet, en net lekker kuier. Dit loop uit op swembad en netjiese massiewe tuin. Anderkant die muur se uitsig is net natuur sover die oog kan sien. Uitmuntende kok wat op die perseel bly en heerlike ontbyt en aandetes word bedien teen ekstra koste, wat elke sent werd is. Die gasvrou en personeel is net ongelooflik! Vriendelik en hulpvaardig, jy word behoorlik op die hande gedra. Hulle gaan uit hulle pad om gaste te akkommodeer. Hulle het groot aandeel in die ongelooflike atmosfeer wat daar heers. Ons sal beslis weer daar oorbly. Dit is met 'n gevoel van genoegdoening wat jy by die hekke uitry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Flavio
Marble Lodge Estate - Budget Double Room
Hi Madelein, thank you for the kind words! We are so glad you enjoyed your stay. You were awesome guests. Please pop in anytime again when in the area, as we would love to accommodate you again. Kind regards.

Catherine A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2025

Our stay was nice. It's just that I didn't realise it was so far from Kimberley C. The manager was very helpful. He tried to meet our requests ad hoc. Very appreciative of his efforts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Flavio Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boshof Road, R64 National Road, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6986a847ea9518ac3d2857df4ef093b65e2662f7bdd98883d4e6f790360aac31dd620865706f37230b72269b0634cf76f15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 Boshof Road R64 National Road 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7407126 24.7723106
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang