Marble Maison
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Marble House, Village Artisan, 73a Cabriere Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Marble Maison is in Franschhoek, 'n kos- en wynhoofstad in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste, het lugversorging en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste, 'n etenstafel en stoele. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus.
Hierdie stylvolle woonstel op die boonste verdieping bied uitsigte op die berge en is op die drumpel van die Wine Tram en Cafe Beignet. Hierdie woonstel het 'n balkon met berguitsigte, veilige parkeerplek, gratis WiFi en gemeenskaplike braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Marble House, Village Artisan, 73a Cabriere Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Marble Maison het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Marble House, Village Artisan, 73a Cabriere Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang