Successfully reported

Maretlwane Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Martiens J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Een van die mooiste plekke! Puik, puik! En die hondekinders, adorable! Absoluut puik! Sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Perfect overnight stop in the Mooinooi area. I stayed in Maretlwane Guesthouse as it is conveniently situated close to the platinum mines in the area. Nice, neat, air-conditioned room, with the basic requirements was all I needed. Netflix, pool, and WiFi was a bonus. Will definitely use them again on my next business trip to this area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Most stunning place to stay overnight. This was just a jewel we discovered. Beautiful, peaceful place, the horses were amazing, the apartment was very clean and comfortable. The host was very friendly and helpful. We would definitely visit them again. The only thing was that we struggled to lock the front door of the unit. Really a stunning place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Wian S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Mooi en veilig! Rustig, mooi, veilig en luukse kamers. Sal definitief weer 'n draai maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieschen B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie lekker. Goeie diens. Geen loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Pragtig en rustig. Baie mooi plek. Sal weer kom huier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Maretlwane Guesthouse
Lekker gewees om gasheer te kon wees vir die Gaste

Cobie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Fantasties, rustig en vervrissend. Het die naweek baie geniet. Was 'n absolute ontspannende, rustige wegbreek en self met load shedding was die geriewe nie onderbreek nie. Het klaar nog 'n besoek voorlopig bevestig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Maretlwane Guesthouse
Heerlik gewees om sulke gawe mense te kon ontmoet

Rudi D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Lewensverrykend. Puik. Baie lekker en perde maak dit besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien V
1 nag Saam met vriende
4.0
Mei 2023

Skoon, netjiese en ruim verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Maretlwane Guesthouse
Dit was heerlik om Gasheer te kon wees vir Willemien en haar vriendinne. Kom kuier gerus weer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Buffelshoek, Barnardsvlei Road, Mooinooi, 0325, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48af1986df9b86fdffe404b6e0fd6cb32278e4730dc883c2b6a306b7aed7cead9c44550204a84da6e9e116d9b3f42d7017a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 50 Buffelshoek Barnardsvlei Road 0325 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.767295949878 27.550299167633
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang