Successfully reported
+22

Maretlwane Guesthouse

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Buffelshoek, Barnardsvlei Road, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Maretlwane Guesthouse is aan die voet van die Magaliesberg geleë en kyk uit oor die Buffelspoortvallei, Maretlwan.

Die gastehuis bied verblyf in 12 stylvol versierde kamers.

Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik maak of langs die swembad ontspan.

Die gastehuis is ongeveer 2 km vanaf Mooinooi, 5 km vanaf ATKV Buffelspoort, 20 km vanaf Hartbeespoortdam en 30 km vanaf Rustenburg en Brits.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 50 Buffelshoek, Barnardsvlei Road, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Gaste dink Maretlwane Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Buffelshoek, Barnardsvlei Road, Mooinooi, 0325, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48af1986df9b86fdffe404b6e0fd6cb32278e4730dc883c2b6a306b7aed7cead9c44550204a84da6e9e116d9b3f42d7017a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 50 Buffelshoek Barnardsvlei Road 0325 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.767295949878 27.550299167633
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang