Maretlwane Guesthouse
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Buffelshoek, Barnardsvlei Road, Mooinooi, 0325, Noordwes
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Maretlwane Guesthouse is aan die voet van die Magaliesberg en bied 'n uitsig oor die Buffelspoortvallei in Maretlwane.
Dié gastehuis bied verblyf in 12 stylvolle selfsorg eenhede.
Gaste kan die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik of langs die swembad ontspan.
Die gastehuis is sowat 2 km vanaf Mooinooi, 5 km vanaf ATKV Buffelspoort, 20 km vanaf Hartbeespoortdam en 30 km van Rustenburg en Brits.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 50 Buffelshoek, Barnardsvlei Road, Mooinooi, 0325, Noordwes
- Gaste dink Maretlwane Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Buffelshoek, Barnardsvlei Road, Mooinooi, 0325, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang