Marianne Wine Estate
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: Valley Road, Stellenbosch, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Marianne Wine Estate is aan die voorheuwels van Simonsberg buite die historiese dorp Stellenbosch geleë. Kom geniet hartlike gasvryheid en bekroonde wyne in 'n absoluut asemrowende plek wat oor die Kaapse Wynlande uitkyk met 'n prentjiemooi perfekte uitsig op Tafelberg in die verte.
Bly in ons wonderlike, ruim en stylvolle solderwoonstelle omring deur sitrusboorde en wingerde of in ons uitstekende grasdakhoofhuis vir 'n ware wynland-ervaring.
Ontspan langs 1 van ons 3 swembaddens wat 'n panoramiese uitsig oor die omliggende wingerde en heuwels bied. Ervaar 'n ware Kaapse leefstyl op 'n aktiewe wynplaas in die Stellenbosch-omgewing, proe ons wyne en ontdek ons Franse savoir-faire!
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Valley Road, Stellenbosch, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Marianne Wine Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: Valley Road, Stellenbosch, 7560, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang