Successfully reported

Mariba

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Alicha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie gemaklik, skoon, tuis en cozy. Super oulike bachelors flat tipe plekkie! Dis lekker naby aan die strand en eetplekke. Toegerus met melk, koffie, tee, suiker (en beskuit!) in die kitchenette, ook handdoeke en selfs ekstra linne. Die paneel heater was 'n groot plus! Die bed slaap soos 'n droom. Baie vriendelike en behulpsame diens! Beveel 100% aan - van die beste 2 persoon verblyf in Yzerfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
Mariba
Hi Alicha, Bly julle het die kuiertjie geniet. Hoop om julle weer te verwelkom.

Saret S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig en alles wat jy nodig het. Vriendelike diens en heerlik stil en rustig met alles wat jy nodig het in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Very enjoyable. Very comfortable, great summer place but can be rather cold in the cooler months.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yzerfontein
Mariba
Hi Lynda, So glad you enjoyed your stay!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jerome S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Value, great location, friendly host, nice venue. Great venue and location - within walking distance to the beach. Felt more like a hotel than a homestay - as the host had provided small things like vanity sets, shower gel, and shampoo which most other homestays don't. I'd happily stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avelyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Weekend I wanted. Was baie baie nice sal weer 'n volgende keer wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yzerfontein
Mariba
Hi Avelyn So bly jy het die kuiertjie geniet!

Lieben S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Aangename verblyf. Ja, alhoewel ons eintlik net daar geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yzerfontein
Mariba
Hi Lieben So bly jy het dit geniet!

Rina R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Die kuier by Mariba het my goed gedoen. Ek sal enige een aanbeveel om Mariba te besoek. Die verblyf was rustig, veilig en baie mooi. Baie dankie vir die verblyf by Mariba. Sal enige tyd weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Yzerfontein
Mariba
Hi Rina So bly jy het die kuiertjie geniet!

Obie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie gerieflik. Sal weer besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 379

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 108
R 1 108 R 739
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 108
R 1 108 R 739
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 108
R 1 108 R 739
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Roosmaryn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4142326b2840ad9317581300e6d6312c21fbc7aa3041ac12c7053380620258b4c0569baf5bf8efdb7e73b4c39ea63ebd06a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 108 nouVanaf R739 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 23 Roosmaryn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.3693366 18.1730201
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang