Successfully reported

Marina Beach House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hope W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Peaceful and relaxed. My friends and I decided to go away for a bit for my birthday and it was such a lovely experience. It was absolutely beautiful and peaceful. The Jacuzzi was set up and ready for us upon arrival and the host was extremely helpful and welcoming. Will definitely book again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

5 ster! Marina Beach House is vir seker een van die rustigste akkommodasies in die Kaap area waar ek nog gebly het. Ook lekker om op water te gaan en net die mooi te kan sien. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan-pierre J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beslis weer daar gaan bly. Besonderse blyplek! Meer as genoeg spasie en die eenheid het alles beskikbaar waaraan jy kan dink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mt I
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2025

So relaxing. Loved the stay. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Jun 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tracey S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Loved everything and the house is fabulous and well equipped. Outstanding place and hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanè J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Truly value for money. Enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suene A
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ek het Marina Beach House baie geniet. Alles was lekker. Die naweek was perfek. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker rustig en mooi ligging. Ons het heerlik gebly en gerus aangesien dit lekker stil was. Die kinders het die paddle boat baie geniet en ons het die jacuzzi baie goed benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik en 'n pragtige skoon plek. Marina Beach House is 'n pragtige plek. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Die huis is ook baie gerieflik ingerig met alles wat nodig is. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Burgee Bend, Marina Da Gama, Cape Town, 7947, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39b8f3d3bd9ae8d3038ec96eb5aa4b01f2a03a9131340d84dd7a609763eec964099513597ed806191a389804da5f6084b1ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 33 5 1 5 21 Burgee Bend Marina Da Gama 7947 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.09326 18.47754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang