Marina Beach House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2025 tot 28 Nov 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2025 tot 28 Nov 2025.
Prys sluit in
- 
                            Selfsorg.
 Die huis word nie tydens die verblyf skoongemaak nie, maar skoonmaak kan gereël word teen 'n koste.
 Onbeperkte WiFi is ingesluit.
Huisreëls
Die huis is naby bure en geraas na 23:00 oor naweke en 21:00 deur die week word nie toegelaat nie. Respekteer asb. die bure.
Rook word slegs buite op die patio, dek en balkon toegelaat.
Moet asb. nie voor bure se opritte parkeer nie.
Die voorste dek is oop aan die waterkant en kinders moet dus onder toesig wees. Die area kan egter afgesluit word.
Die trappe kan gevaarlik wees as kinders sonder toesig gelaat word.
Let asseblief dat die Jacuzzi teen 'n ekstra koste beskikbaar is teen R500 vir die eerste dag en R100 per dag daarna. Dit is om die elektrisiteit te dek en regverdig te wees teenoor diegene wat nie daarvan gebruik wil maak.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 21 Burgee Bend, Marina Da Gama, Cape Town, 7947, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang