Claptons Beach 2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Ontvang 'n gratis bootrit op die Marina Martinique-kanale. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2025 tot 7 Jan 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
1. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
2. Rook is verbode binne die eenheid.
3. Die reëls van die kompleks moet te alle tye streng nagekom word. Die reëls is binne die eenheid beskikbaar.
Stilte tussen 22:00 en 08:00
4. Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
5. Geraas, insluitende verbale kommunikasie, moet te alle tye tot die minimum beperk word sodat ander inwoners nie gepla word nie. Waak daarteen om te alle tye nie 'n steurnis/ergernis/irritasie/oorlas vir ander te wees nie.
6. Minimumverblyftydperk: 3 dae.
7. Boetes sal vir die gas se rekening wees.
8. Kinders bo 14 jaar word as volwassenes beskou.
9. Maksimum hoeveelheid persone toegelaat: 4 Volwassenes en 2 kinders onder 14 jaar.
10. Ongelukkig word geen dagbesoekers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Northern Access Rd, Marina Martinique, Jeffreysbay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang