Successfully reported

Claptons Beach 2

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Theresa B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

We had an unforgettable time. I highly recommend staying at Clapton's Beach 2! The hosts at Clapton's Beach 2 are incredibly warm and welcoming! They went above and beyond by surprising me with my two favourite things—cake and a bottle of champagne—for my birthday, which was such a thoughtful touch. I highly recommend staying at Clapton's Beach 2!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Dear Theresa Thank you for your review. We appreciate it. It was a real pleasure to have you all here with us. You came as guests and left as friends. We are looking forward to seeing you all again. Regards A&R

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Baie lekker. Mense is baie gasvry. Die plek is netjies en het 'n baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Beste Johan Baie dankie vir jou positiewe en opbouende resensie. Ons waardeer. Ons is bly dat julle Claptons 2 geniet het. Tot weersiens! A&R

Ella A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasties mooi, asemrowend en lekker. Wat 'n wonderlike plek. Als wat mens in 'n vakansiehuis wil hê. Verwelkoming was topklas en die eenheid is bitter netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Liewe Ella Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat julle Claptons 2 geniet het. Claptons Beach 2 se deure sal altyd vir julle oopstaan. Gekom as gaste, vertrek as vriende! Tot weersiens. A&R

Ann B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Better than home. This was one of the best places we have stayed in. Our hosts went above and beyond what was expected. We had a welcome basket waiting for us on arrival as well as milk in the fridge. They even have a trolley to help bring your luggage to the house from the parking! There is access to the beach which we made use of every day. The added boat trip around the canals was fantastic. The kayaks were fun and we made use of them every day too. I could not think of a better place to stay in and only wish we had stayed there longer! Thank you for making it a home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik net tekort. Bonus heerlike weer gehad! Ons het heerlik gebly, was regtig goed ontvang deur Andre. Soos Andre se, gekom as vreemdelinge en weg as vriende. Ons het 'n heerlike verwelkommandjie met heerlike bederfies ontvang. Daar is alles wat jy nodig het. Ons het die bootrit wat ingesluit is regtig baie geniet en dit was lekker om te sien hoe groot en pragtig dit is. My seun en sy verloofde het saam gekuier en het dit net so baie geniet. Dankie ook Andre dat JP sy motorfiets in 'n veilige plek kon bêre vir die tydperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Beste Linda Dit was vir ons 'n voorreg om julle hele spannetjie te kon akkommodeer hier in Marina Martinique Claptons Beach 2. Baie dankie vir die positiewe en opbouende resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons kyk uit na julle volgende kuiertjie. Groete A&R

Annelisa B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ons kom weer. Ons het vreeslik baie lekker gebly en sal weer gebruik maak van die plek. Ons gaste het ons baie hartlik verwelkom en selfs gehelp met ons bagasie. Ons raai die plek aan vir enige gaste, oud of jonk. En saam met ons verblyf was daar 'n heerlike bootrit ingesluit waar ons gasheer en vrou ons deur die kanale geneem het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Hi Annelisa Baie dankie vir die positiewe en opbouende terugvoer. Claptons se hekke en deure staan altyd wawyd oop vir julle. Gekom as as vriende! Groete

Natasha K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Magical, beautiful. We had a wonderful stay at Clapton Beach, perfectly situated in a prime location with stunning views and easy access to everything we needed. The unit itself was absolutely impeccable—clean, stylish, and equipped with thoughtful touches that made us feel right at home. Our hosts went above and beyond to make our stay special. We were warmly welcomed with a lovely basket. Coffee, tea, sugar, and milk were even provided. They even made sure there was ice in the freezer and wood ready for a braai. One of the highlights was a complimentary boat trip around the canals, which was such a memorable and generous treat. All in all, it was a truly exceptional experience, and we’d highly recommend it to anyone looking for a relaxing and well-hosted getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Dear Natasha Thank you very much for this positive and inspiring review. We appreciate it. It was a real pleasure to accommodate you here in Claptons. Definitely looking forward to seeing you all again. Came as guests, left as friends! Regards A&R

Elna N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons beveel dié plek met oorgawe aan en sal beslis weer terugkom. Ons het 'n heerlike langnaweek wegbreek gehad in Marina Martinique - Claptons en dit was absoluut besonders! Die verblyf was pragtig en tot in die fynste detail netjies en smaakvol ingerig. Ons is hartlik verwelkom deur die gasvrye eienaars, wat regtig moeite doen om hul gaste tuis te laat voel. Die ligging is ideaal – stil, maar steeds naby genoeg aan alles wat Marina Martinique so spesiaal maak. Ons kon lekker ontspan, die natuur geniet en sommer net weer asemhaal. Ons beveel dié plek met oorgawe aan en sal beslis weer terugkom. Baie dankie vir julle vriendelikheid en uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Hi Elna Baie dankie vir die mooi review. We really appreciate it. What a pleasure to have you all here with us in the lovely Marina Marinique Claptons 2. Came as guests, left as friends. Mooi Loop! A&R

Christelle M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

100 uit 10 verblyf! Fantastiese verblyf - ons het dit hond uit 'n bos uit geniet! Daar is niks te kort in die eenheid nie en Andre het uit hul pad gegaan om ons vakansie vir ons en ons kinders onvergeetlik te maak. Van bootritte tot sons-ondergang geselsies - dit was uit die boeke! Die ligging van die eenheid en kompleks was fenomenaal - jy is veilig in 'n kompleks met 'n kanaal en 'n swembad waarin die kinders (en ons) heerlik baljaar het - dan loop die kompleks nog uit op die strand ook waar die mooiste skulpe in oorvloed was. Dankie vir al die kommunikasie en aanbevelings van besienswaardighede! Sal vir seker teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Gekom as gaste, vertrek as vriende! Baie dankie vir die mooi en opbouende resensie. Vir ons, asook ons pragtige Claptons Beach Kompleks, beteken dit ongelooflik baie en keer dit dat ons 'n voet sou verkeerd sit. Baie dankie ook dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het. Julle is enige tyd weer welkom. Groete A&R

Marinda B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Beste huis weg van die huis. Huis weg van die huis. Van bespreking tot uitklok voel jy welkom. Die eenheid het alles wat nodig is (en selfs meer) en is in 'n gerieflike kompleks. Die eienaars is uitstekend en gasvry. Alles is goed georganiseer en 'n mens voel sommer soos familie. Baie dankie dat ons by julle huisie kon tuisgaan. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Julle het gekom as gaste en vertrek as vriende. Baie dankie vir die positiewe en opbouende resensie. Ons waardeer opreg. Julle resensie motiveer ons om Claptons Beach 2 net nog 'n beter bestemming vir voornemende gaste te maak. Claptons 2 se deure staan wawyd oop vir julle. Julle was voorwaar 'n baie spesiale familie wat diep in ons harte ingekruip het. Tot wedersiens!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Northern Access Rd, Marina Martinique, Jeffreysbay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08b8c2c8921cc406dbd167699675779e3c28958ad7f6636ca0d918370e6a6d79034f8aab6dfdb690f843a571c8e8512bc81e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 18 Northern Access Rd, Marina Martinique Jeffreysbay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.07686735776 24.919874480438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang