Successfully reported
+26

Marina Views

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Admirals Walk, Marina Da Gama, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 045 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marina Views skuil op die marina se punt in Marina Da Gama en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n lieflike berg- en marina-uitsig. Marina Da Gama is 6 minute se ry vanaf Muizenberg se strand en Surfer's Corner. Dis ook naby verskeie restaurante en winkels geleë.

Al die kamers en gemeenskaplike areas is op die grondverdieping. Elke kamer het ’n privaat stoep met braaigeriewe en toegang tot 2 grondverdieping gemeenskaplike waterkant-dekke met lieflike uitsigte oor die marina en op die berge.

Elke selfsorgkamer het 'n en suite-badkamer, linne, kussings, bedkassies met lampies, stoele, 'n koffietafel, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n ketel, yskas, broodrooster, mikrogolf, warmplaat, eetgerei, breekware, 'n lessenaar, strykyster, strykplank en 'n haardroër.

Kajakke en trapbootjies is gratis beskikbaar om in die riviermond en marina-waterweë te gebruik. Privaat wasgoedgeriewe kan gereël word en daar is parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jennifer B
Saam met lewensmaat
5.0
Safe, clean and quiet. A lovely setting at Marina de Gama. Safe, clean, quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Anel S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, rustig en waarde vir jou geld. Baie dankie vir 'n pragtige plekkie wat julle met ons deel. Skoon, rustig en waarde vir jou geld. Behulpsame en ...
Sien meer
Aug 2025
Jacqui W
5.0
Safe, peaceful and convenient. I feel safe when travelling solo at Marina Views and enjoy being on the water. I find it a peaceful retr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Owen A
5.0
Fantasties. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Gary het ons hartlik ontvang. Die kamer is pragtig en netjies. Die uitsig is asemrowend en die tydjie in...
Sien meer
Jun 2025
Natasha K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en heerlik. Dit was regtig 'n heerlike plek om te bly. Alles is naby en die uitsig was voedsel vir die siel.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tsholo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 25 Admirals Walk, Marina Da Gama, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marina Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 045
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Admirals Walk, Marina Da Gama, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn7gf68Cl4JlvWKnrJDfrN2A2ndfGf1QijM8w7yCqZGNlaC3aBR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag (plek vir 2) 126 5 1 5 25 Admirals Walk Marina Da Gama, Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.09468277883 18.474234874031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang