Successfully reported

Marine 115

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marelise R
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Relaxing stay. We had everything we needed, just a few things like no coffee, tea, sugar, salt and pepper, and no milk, so the basics were there. Everything was neat and tidy, and the beds were great. I shall recommend this property, seeing that it has a lovely view very close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie mooi uitsigte oor die see! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wagner F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik gekuier en die uitsig is besonders. Dankie Annette. Ons het baie lekker gebly. Dit was lekker om oor die pad te stap en voete in die see te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniël C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

We had a lovely stay. We thoroughly enjoyed our time at Marine 115 - the view was lovely and we appreciated the host providing us with a camping cot for our baby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtige uitsig, die perfekte plekkie. Die uitsig was fantasties. Alles was skoon en netjies. Dit was absoluut perfek. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfect. We had a wonderful relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Swanel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

What a view. Pragtige huis met 'n ongelooflike view! Het lieflik gebly. Huis is goed ingerig. Gasheer het ook gehelp waar ons iets nodig gehad het. Mal oor die dorp. Sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik ontspan en vars seelug ingeasem. Baie goed geleë met asemrowende uitsig oor die see. Baie goed toegerus en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Virginia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Heerlike tyd gehad. Baie lekker plekkie en goed toegerus. Ons het net Saterdag vanaf die oggend tot omtrent 10:00 die aand sonder krag gesit. Die hele dorp was uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Sal definitief aanbeveel. Baie mooi uitsig en goed toegeruste woonstel. Die kommunikasie was baie goed en reëlings was mooi duidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 112

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Marine Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe54a8bc499f03928879207e69d0f6f560e1bd43ef49211e2152bff4a343b180b0fd672efc285cc46c2a2e488c5317e1d835b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 115 Marine Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.812855 20.039397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang