Successfully reported

Marisch Bed and Breakfast

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chantel P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige plekkie (met 'n lekker ontbyt)! Gemaklik, gerieflik en baie vriendelik, baie dankie oom Andries!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great. Baie lekker oorgeslaap, gasheer was baie vriendelik en ontbyt was regtig lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Marisch Bed and Breakfast
Baie dankie, Ronnie. Waardeer. Kom kuier gerus weer. Andries en Elsabe. GH Marisch.

Nicolene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Oom Andries en sy vrou is die vriendelikste mense ooit! Baie dankie Oom en Tannie vir die gasvryheid. Ons het so tuis gevoel. Ontbyt was heerlik. Het lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Marisch Bed and Breakfast
Baie dankie, Nicolene! Waardeer opreg. Dankbaar julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Andries en Elsabe. GH Marisch.

Nokwanda Y
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Home away from home. My sister and I had a lovely stay. The host was very friendly! The breakfast was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Marisch Bed and Breakfast
Ai! Thank you. I appreciate it. You both were sunshine guests. Come again! Andries and Elsabe. GH Marisch.

Karin S
1 nag
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Baie dankie, vir jou gasvryheid. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, veilig en netjies. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was skoon, die badkamers was baie mooi en netjies, en daar is koffie vir die oggend. Die ontbyt was ook baie lekker en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Marisch Bed and Breakfast
Baie dankie. Bly julle het gaaf gebly afgesien van die hartseer omstandighede. Andries en Elsabe. GH Marisch.

Renata K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Kan dit net aanbeveel. Baie lekker gebly! Rustig en ontspannend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Marisch Bed and Breakfast
Baie dankie, Renata. Julle is altyd 'n plesier om te ontvang. Oom Andries

Japie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekende verblyf. Ten volle toegerus. Hartlik en vriendelike gashere! Dit was vir ons een van die beste akkommodasie wat ons deur julle geniet het. Ons is hartlik ontvang en het die ontbyte terdeë geniet. Veiligheid en netheid was uitstekend! Die gasheer se diens was 100% en meer! Ons waardeer dit opreg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Marisch Bed and Breakfast
Ag baie dankie! Net 'n plesier. Andries en Elsabe. GH Marisch.

Natasha B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Sal Marisch Bed and Breakfast enige tyd aanbeveel! Baie vriendelik ontvang. Die perseel is baie goed versorg en veilig. Die foto's doen nie justice aan die kamers nie. Ruim kamer en met 'n pragtige badkamer. Die beddegoed en handdoeke is skoon en vars. Ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Marisch Bed and Breakfast
Baie dankie, Natasha! Jy was 'n ster. Groot waardering vir die mooi woorde. Kom gerus weer. Andries. GH Marisch.

Makhula R
1 nag
5.0
Okt 2024

Excellent. The hosts were a wonderful old couple. They did everything to assist. I remember the type of shower that they had; I had never used it before, so they were quick to help. Overall, it was an excellent experience. Nice, clean and quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Marisch Bed and Breakfast
Thank you! I really appreciate it. Andries Guesthouse Marisch

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Bergsig Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4906303275e87a027a761a18b03769dc9b8587fd6fa11e2ea2450ea3edd7c48d606303479a2d7b871dcbe7da04a79f790ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 6 Bergsig Avenue Hutten Heights 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.730356370629 29.921543598175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang