Market House 403
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Shortmarket Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Market House 403 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad. Die woonstel is in een van Kaapstad se oudste Art Deco-geboue geleë, met elegante meubels en binneversiering. Die eenheid is gerieflik naby Groenmarkplein, verskeie restaurante, MyCiTi-busroetes en die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum (KTICC).
Market House bied slaapplek vir 2 gaste met 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en beskik oor 'n balkon met uitsig oor Groenmarkplein. Die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser en kookgerei. Die woonstel bied ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in Kaapstad se strande, die Bo-Kaap, Company's Garden, die V&A Waterfront, Tafelberg en Robbeneiland.
Kaapstad se beste strande is net 3 km weg, met die toeristebushalte om die draai. Die Tafelberg-kabelkar is 2 km van Market House af, en sommige van Kaapstad se beste restaurante is binne loopafstand.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Phillipp Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 7 Shortmarket Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Market House 403 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Shortmarket Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang