Successfully reported
+203

Markon River Lodge

  • Kapasiteit: 134 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onspoed Farm, Portion 40, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Markon River Lodge is teen die ongerepte, bladwissellende Wilgerivier geleë. Dié lodge is slegs 100 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Markon River Lodge bied verblyf in 'n reeks verskillende soorte eenhede.

Tradisionele kookkuns word by die lodge bedien. Die wild op die plaas sluit luiperds, aardwolwe, bruin hiënas, rooikatte, tierboskatte en jakkalse in. Markon River Lodge spog ook met meer as 30 soogdierspesies, insluitend elande, sebras, koedoes, blesbokke en springbokke.

WiFi is by ontvangs en die gemeenskaplike swembad-area beskikbaar.

Daar is ook meer as 200 voëlspesies op Markon River Lodge te sien. Aktiwiteite sluit oggend- en aand-wildritte wat deur 'n opgeleide gids begelei word en skemerkelkies in die natuur in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Saartjie A
5.0
Ontspanne met die geruis van die rivier deurgaans in ons ore. Ons het heerlik gestap. Ons het van begin tot einde vriendelike ontvangs beleef. Lizelle...
Sien meer
Okt 2025
Wilma O
Saam met vriende
5.0
Baie lekker wegbreek naby Pretoria vir 'n kort breek. Baie rustige atmosfeer, skoon perseel en kamers.
Apr 2025
Marietjie J
Saam met lewensmaat
5.0
Super relaxing, amazing nature all around. Will go again. Just so peaceful, relaxing and beautiful scenery. Loved every minute we were ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Nobekezelo N
Gesin met tieners
4.8
Awesome. Splendid staying. We enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Monja M
Gesin met tieners
4.6
'n Kuier in die boomhuis sal ons weer doen, gemaklik en alles wat mens nodig het. Markon was wraggies 'n lekker naweek weg. Die pad was wel goor na di...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Onspoed Farm, Portion 40, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Markon River Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 134 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onspoed Farm, Portion 40, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e6b1b8077faa498b3412d74b4ba56475fcbfbc82336e5c27b16c5422d5c88290a4d1df789748b807c28235b8f7032b1d11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 Onspoed Farm Portion 40 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.760609 28.924995
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang