Successfully reported

Markon River Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Saartjie A
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ontspanne met die geruis van die rivier deurgaans in ons ore. Ons het heerlik gestap. Ons het van begin tot einde vriendelike ontvangs beleef. Lizelle het uit haar pad gegaan om ons kuier aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie lekker wegbreek naby Pretoria vir 'n kort breek. Baie rustige atmosfeer, skoon perseel en kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Super relaxing, amazing nature all around. Will go again. Just so peaceful, relaxing and beautiful scenery. Loved every minute we were there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nobekezelo N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Awesome. Splendid staying. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monja M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

'n Kuier in die boomhuis sal ons weer doen, gemaklik en alles wat mens nodig het. Markon was wraggies 'n lekker naweek weg. Die pad was wel goor na die baie reën, maar kon gemaklik ry op die meeste van die plekke. Diere het 'n draai kom maak by die huis en die rivier in die aande naby die boomhuis is pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reception
Markon River Lodge
Liewe Monja, Baie dankie. Ons is bly dat julle 'n geseende tyd by ons op die lodge gehad het. Kom kuier gerus gou weer. Vriendelike groete

Michelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

We stayed in the Tree Lodge which was really different and so charming. It was a wonderful weekend. The staff really went out of their way to assist and the venue is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Reception
Markon River Lodge
Thank you, Michelle. It was lovely hosting you. We hope to see you soon.

Natasha L
Kort verblyf
3.8
Jun 2025

Absolutely lovely place. A beautiful place. Peaceful and a short drive from Pretoria. I will return soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Frances M
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Beautiful venue. Absolutely beautiful. Staff went out of their way to make our stay comfortable. The only problem is the dirt road, which is not mentioned on their listing and was a bit challenging for smaller cars. We also had one family member on a bike, which he dropped in the very soft sand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphney M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2024

Breathtaking retreat. It was a great recharge getaway. I will highly recommend it for a group retreat; they have the best hiking trails with breathtaking views. I loved that there are no TVs where we booked (unit), which gives one time with family. I will also recommend they put more containers (food), especially because we opted for self-catering (there were not enough containers for our food preparations).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Matome M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2024

Great experience. The family had a great time. Do not be shocked if you get more group visits as the group was impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 134 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onspoed Farm, Portion 40, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e6b1b8077faa498b3412d74b4ba56475fcbfbc82336e5c27b16c5422d5c88290a4d1df789748b807c28235b8f7032b1d11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 Onspoed Farm Portion 40 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.760609 28.924995
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang