Marloth Kruger View
Beskrywing
Hierdie ateljee het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel in die kombuisie en die eenheid het lugversorging, 'n TV, 'n haardroër en 'n verwarmer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar word 'n huis in die straat gebou, maar dit is amper voltooi.
U sal nie beurtkrag ervaar as gevolg van die sonkraginstallasie nie, behalwe as dit vir baie agtereenvolgende dae bewolk is en daar baie lang Eskom-kragonderbrekings is. Die lugversorging kan dus te eniger tyd gebruik word (tensy die vorige verklaring van toepassing is). Die Jacuzzi se kragtoevoer is op nie-noodsaaklike las, d.w.s. as die krag af is en die batterye laag is, sal dit nie werk nie. As gevolg van Marloth Park se geraasbesoedelingsreël, vra ons dat u asseblief die Jacuzzi se pomp na 19:00 afskakel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ateljee bied 'n lieflike uitsig van die area en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel in die kombuisie en die eenheid het lugversorging, 'n TV, 'n haardroër en 'n verwarmer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar word 'n huis in die straat gebou, maar dit is amper voltooi.
U sal nie beurtkrag ervaar as gevolg van die sonkraginstallasie nie, behalwe as dit vir baie agtereenvolgende dae bewolk is en daar baie lang Eskom-kragonderbrekings is. Die lugversorging kan dus te eniger tyd gebruik word (tensy die vorige verklaring van toepassing is). Die Jacuzzi se kragtoevoer is op nie-noodsaaklike las, d.w.s. as die krag af is en die batterye laag is, sal dit nie werk nie. As gevolg van Marloth Park se geraasbesoedelingsreël, vra ons dat u asseblief die Jacuzzi se pomp na 19:00 afskakel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3229 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang