Marloth Kruger View
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3229 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Marloth Kruger View bied selfsorgverblyf in Marloth Park, 'n bewaringsgebied aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Hierdie bekoorlike vakansiedorp huisves 'n verskeidenheid wildspesies.
Verblyf is beskikbaar in 2 ateljee-eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Die oopplan-eenhede het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond en 'n mikrogolfoond in die kombuisie van die eerste eenheid en die tweede kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-gasstoof en 'n konveksie-oond, sowel as 'n aparte klein glasbodem-oond met 'n rooster. Die eenhede het elk 'n slim-TV, lugversorging en 'n haardroër. Daar is onbeperkte WiFi. Sonpanele met Eskom-rugsteunkrag is in plek, wat die jacuzzi en lugversorgers aan die gang hou.
Gaste kan rustig op hul privaat, verhoogde balkon met 'n tafel en stoele sit of veilig in die Jacuzzi ontspan. Daar is ook 'n braai op die balkon. Die gebou is baie naby die Krugerwildtuin se grens en gaste kan wilde diere deur 'n paar bome in die Krugerwildtuin sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3229 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Marloth Kruger View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3229 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang