Rinkhals Athule House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Mikrogolf, yskas en ketel.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is streng verbode in alle kamers.
Gaste sal hul eie hout, houtskool en blits moet voorsien.
Bring asb. swemhanddoeke saam aangesien dit nie voorsien word nie.
Die lugversorging werk op 'n voorafbetaalde meter (slegs Marloth Rinkhals-huis).
Moenie die apies en bobbejane voer nie.
Geen oormatige geraas of harde musiek word enige tyd toegelaat nie.
Maak seker dat vensters en deure veilig toe is om te verhoed dat diere die eenheid binnegaan.
Daar is 'n kragopwekker vir noodsaaklikhede en rugsteunwater vir gerief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2234 Rinkhals Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang