Successfully reported
+13

Marlyn and Dolfyn Self-catering

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Kriedoring Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marlyn and Dolfyn bied selfsorgverblyf in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die weskus van Suid-Afrika. Die dorp is 'n gewilde toeristebestemming vir mense wat sy Mediterreense styl-atmosfeer soek, gekenmerk deur blou blou waters, kalkgewasde kothuise, tradisionele vissersargitektuur en eindelose wit sandstrande.

Marlyn of Dolfyn is 2 selfsorgkothuise wat bo mekaar geleë is. Marlyn is op die boonste verdieping, terwyl Dolfyn op die onderste verdieping is. Elke eenheid bied 'n romantiese verblyf vir 'n paartjie met 'n baie mooi uitsig oor die strand wat sowat 150 m weg is, langs 'n lekker bottelpaadjie. Elke kothuis is ten volle oopplan, behalwe die toilet wat apart is. Die stort, bad, wasbakke, slaapkamerarea, sitkamer en kombuis alles in een. Elke eenheid het sy eie buite-ingeboude braai-area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tania K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was net lekker gewees, gerus, pragtig en netjies. Sien sterre.
Okt 2025
Susan S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful Paternoster stay. The stay was excellent. At was a great host and allowed us to check in early and stay late. I think Marlyn ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Beryl H
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and relaxing. We really enjoyed our stay. It had all the amenities we needed and the bedding was top class. It was nice and c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Antoinette B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese moderne, skoon, netjiese plek om te bly. Ons het heerlik gebly en rustig.
Aug 2025
Pieter P
Saam met lewensmaat
5.0
Ek beveel Marilyn sterk aan. Wonderlike gasheer. Die mooiste plek, baie keurig ingerig en die see uitsig is uit die boeke. So baie kunswerke van die g...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

At Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 13 Kriedoring Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marlyn and Dolfyn Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Kriedoring Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALRy9tgxtKmcRKrmn17ineVBFMCrIZozQFH9ZP10zR7UUP6BULg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 131 5 1 5 13 Kriedoring Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.811878 17.884371
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang