Successfully reported
+39

Maroela House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Maroela Street, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maroela House is in Loevenstein in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Die gasteverblyf wat aangebied word, is ideaal vir toeriste- of sakereisigers so naby aan die sakegebiede van Bellville, Tygervallei en Parrow en nie om Stellenbosch of in die ander rigting Kaapstad te vergeet nie.

Die verblyf bestaan uit 11 kamers met lugversorging, waarvan almal toegerus is met lugversorging, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en gratis WiFi.

Geriewe beskikbaar vir gaste sluit 'n swembad en konferensiegeriewe in. Ontbyt is beskikbaar vir gaste op versoek teen 'n ekstra fooi.

Maroela House is ongeveer 5 - 10 minute se ry vanaf plaaslike winkelsentrums, gholfbane en plaaslike restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mary Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 17 Maroela Street, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maroela House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Maroela Street, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3OTY3M2MxLWE5N2QtNDJjOC1hNTI2LTg1YzY2N2NkMTQyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 17 Maroela Street Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.884667407851 18.602900505066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang