Successfully reported
+28

Martha's Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Mountainside Boulevard, Mansfield, Gordon's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Martha's Place is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Mansfield, Gordonsbaai. Dit bied slaapplek aan 2 gaste.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, ketel, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, Nespresso-koffiemasjien, enkelplaatgasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n balkon met 'n see- en berguitsig, asook 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek met 'n alarmstelsel en outomatiese hek is by die ingang beskikbaar. Daar is verskeie winkels soos Woolworths, Spar, Checkers, Laundrette en eetplekke soos KFC en Spur naby die verblyf. Daar is ook pragtige wynplase in die area.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johanneke J
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely time. Lovely time, view was fantastic and everything was wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Christelle P
5.0
Heerlik gebly! Ek het heerlik gebly, die plekkie was groot, mooi en skoon. En die uitsig was nog beter. Baie dankie vir jou gasvryheid!
Jul 2025
Audrey F
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil and what a stunning view. What an amazing place, clean, beautiful, and a beautiful view. Martha really thought of everything i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Willem R
Saam met lewensmaat
5.0
Will stay there again. Our stay at Martha's Place was absolutely out of this world.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Lea B
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Alles was absoluut wonderlik, diens, kamers en Martha baie oulik.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 Mountainside Boulevard, Mansfield, Gordon's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Martha's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Mountainside Boulevard, Mansfield, Gordon's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d2dec3fdde75a3e8aad35871116b250e113387a4db7bf6587e286dcbe3d497f08ef63c7585e23d37dfb81e01cc761b2e0ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 18 Mountainside Boulevard Mansfield 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.155170595261 18.881772071716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang