Successfully reported

Martys Place

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Deon O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beslis 'n plek om te gebruik as jy Marloth wil besoek. Sal beslis weer by Martys Place gaan bly, ek was al vier keer in Marloth en het nog nooit so lekker gebly nie. Die ligging is net reg en die voerbakke maak dat die diere bly terugkom. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerde
Martys Place
Hi Deon, Bly julle het die kuier geniet, ons verwelkom julle graag weer by Martys.

Jo-anne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Twee enkel mammas soek rus. Ons het absoluut die beste tyd gehad. Die plek is pragtig, rustig en veilig. Die diere het nie teleurgestel nie en ons was elke dag gegroet met bekende gesiggies. Felicia, Frikkie en baba Frikkadel, die kuku gesin, soos genoem deur ons, was natuurlik 'n gunsteling. Ek het ook goeie oefening gekry, want as die kos die bakke tref, moes ek hardloop vir my lewe, anders was ek omsingel. Ouma Aggy en Oupa Em het ons met ope arms ontvang. Hulle liefde vir Marloth en Marty's Place straal uit en hul daaglikse grappies het hard aan die maagspiere getrek. Oupa het vinnig die varkies en blouwildebees kom wys wie is baas as hulle stout is. Hulle is net wonderlik. Marty's Place is 'n juweel en ons sal definitief weer kom kuier, volgende keer met die kroos. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerde
Martys Place
Hi Jo-anne, So bly julle het julle kuier geniet, ons verwelkom julle enige tyd weer by Martys.

Dephney M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Was perfect. Our stay was perfect and Agnes was fun and friendly. We liked them a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Lekker gebly - sal weer soontoe gaan. Sal graag WiFi daar wil hê. Heerlike groot woning met lugversorging in. Het ons verblyf baie geniet. Baie diere wat daar beweeg. Pad soontoe, binne in Marloth Park, kort regtig baie aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerde
Martys Place
Hi Carin, Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het die kuier geniet en sal julle graag weer daar verwelkom.

Esmeraldi H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Rustig en salig. Dit was heerlik! Ons sal weer daar gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerde
Martys Place
Ons is bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer. Groete

Meaghan P
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Lekker gebly. Plek vir verbetering. Ons het lekker gebly. Daar is plek vir verbetering. Kort definitief bietjie herstelwerk hier en daar. Diens was puik. Kamer is effens vergete van. Daar is effens 'n bedrading probleem.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans B
Kort verblyf
4.0
Apr 2025

Absolutely lovely. This is an incredible hidden gem in the bush! We encountered a variety of wildlife, and our stay was exceptionally relaxing. There’s no need to bring anything extra—just arrive and enjoy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerde
Martys Place
Thank you, we hope to welcome you back soon. Kind regards

Elmarie L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Marlothpark bly maar een van ons gunsteling vakansie plekke. Die kombuisarea wat bo is, was effe ongemaklik, maar daar was darem 'n klein yskassie onder. Kombuis het alle nodige geriewe. Kinders het die pooltafel baie geniet, net jammer dit was ongemaklik warm bo met slegs waaiers. Skerms aan die kante kon ook nie oopgemaak word vir 'n bietjie ventilasie nie. Gaste moet maar liefs eie kussings saamneem aangesien daar slegs 1 kussing per persoon voorsien word. Neem ook toiletpapier saam aangesien dit nie voorsien word nie. Was baie behulpsaam. Die huisie is halfpad tussen die rivier en die winkelsentrum, dus het dit 'n lekker ligging. Elke kamer het aircon en 'n eie badkamer wat gerieflik was. Die braai area was ook gerieflik en is daagliks skoongemaak. Daar was gereeld diere wat ons kom besoek het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Jan 2025

Not worth it, very strange layout. Everything feels old and needs refreshing. Seems old, layout is very strange. The cleaning service you clearly find out about after booking that needs to be paid is hardly worth it. Kids broke a cup and a glass, waiting for the bill after an argument with my kids was had with the cleaning people. Overall you can do much better for your money. We also got a noise complaint for very low music, only to be told that it is the usual neighbour that always complains. WiFi does not work despite it being listed as available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Cecilia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Rustig in die natuur. Ons het so 'n wonderlike kuier by Marty's Place gehad. Die kamers was baie goed toegerus en dit is so gerieflik dat elke kamer 'n en suite badkamer het. Die braaiarea met die lekker groot stoep het verseker bygedra tot 'n baie gerieflike kuier. Die kinders het die swembad vreeslik geniet en dit was so lekker dat die diere so gereeld kom inloer. Die kombuis is baie goed toegerus en het alles wat 'n mens moontlik nodig het. Die foto's is presies wat jy kry by Marty's Place. Hulle is baie vriendelik en het ook baie geduld gehad met my kinders wat baie vrae gehad het. Hulle het ook moeite gedoen om vir hulle diere uit te wys. Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerde
Martys Place
Baie dankie, ons sal julle graag weer by Martys verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 1869 Geelslang Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhM2FjMTM4LTA1MzUtNGZkMC1iYjQ5LTQzN2ExYjVmZDc1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 66 5 1 5 1869 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -25.340715451344 31.778215626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang