Successfully reported

Matjiesvlei Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Thank you for the wonderful review. It was such a pleasure hosting you and your friends. We hope to welcome you back in the near future.

Natalie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

'n Heerlike twee dae in 'n besondere omgewing! Ons het heerlik gebly, die gevoel van absolute vrede was merkwaardig. Die huisie het alles gehad wat nodig is, en ek sal dit sterk aanbeveel vir mense wat die wêreld daar buite 'n bietjie wil vergeet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Baie dankie vir jou baie goeie resensie. Ons is werklik bly dat julle, jul 2 nagte by ons so baie geniet het en dat die eenheid alles bevat het. Ons hoop werklik om julle binnekort weer met ons te hê. Groete Jack Scannell

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Goeie plek om af te skakel en naby aan Calitzdorp. Middelplaas cottage is eenkant en die omgewing is doodstil. Omring deur pragtige berge en olyfboorde. Lekker stoep met 'n groot houttafel om buite te eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Dag Alta Ons skakel net so lekker af wanneer ons in Matjiesvlei kuier! Dankbaar dat julle ook die stilte en die natuur waardeer het. Hoop julle kom gou weer. Groete

Andre K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Rustig. Ja. Buite stort en binnehuise braai is gunstelinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Baie dankie. Ons is bly julle het julle tydjie in die vallei geniet.

Daniel Brink D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Next to perfection! Our stay was extremely enjoyable! The cottage was clean and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
It was really enjoyable having Daniel with us and to see how much he enjoyed the area.

Sean G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Our stay was really very nice. We enjoyed the cottage and the area. Recommended. Our stay was really very nice. We enjoyed the cottage and the area. We would recommend it to anyone seeking a peaceful weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Thank you very much for your review, Sean. We are glad you enjoyed your time so much and hope to have you again soon.

Yolandi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Breathtaking weekend. Absolutely amazing weekend. Can 100% recommend! Such a beautiful farm and accommodation. Safe for kids to roam around and bird life breathtaking! We didn't want to go home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Thank you very much for the review, Yolandi. We are glad you enjoyed your time so much.

Nj N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Baie lekker. Die verblyf is in 'n baie mooi omgewing in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Matjiesvlei is 'n baie besonderse vallei, ons is bly jy kon dit ervaar.

Pieter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Wonderful stay with no people in sight. An experience off the grid. Lots of running and cycling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pikkie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Dit was my tweede keer daar en so sal dit nou jaarliks wees. Dit was salig! Die stilte is oorverdowend! Skoon, netjies met 'n lieflike ouwêreldse sjarme. En alles werk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Ons is baie bly julle het dit so baie geniet. Baie dankie vir julle resensie. Groete Matjiesvlei Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jack Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 358
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 358
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 358
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fcdfe598db5f5e2065cfeb581a42d2a7f41bbcdee0bc0590ed8e4b4b95a15eeb50dfda1a25ce35d06d9d31f843a3a7892b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 358 per nag, vir 2 mense 160 5 1 5 Matjiesvlei Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.447224618173 21.651562669112
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang