Successfully reported
+19

Matjiesvlei Retreat Swartskaap

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droëkloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Matjiesvlei Retreat Swartskaap is 'n selfsorgplaashuis op 'n rustige plaas, 14,2 km vanaf Calitzdorp.

Hierdie volledig gemeubileerde plaashuis bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Die hoofkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het 'n stort of bad.

Die ruim kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n hout 6-sitplek-eetkamertafel en rusbanke om op te sit. Die huis beskik ook oor 'n ruim binnebraaikamer.

Die leefarea lei na buite, waar daar 'n plonspoel en oorgenoeg parkeerplek vir voertuie is. Matjiesvlei Retreat Swartskaap is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die gewoel van die stadslewe.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Malanie R
Saam met vriende
5.0
Ongelooflike natuurskoon, pragtige huis, het alles wat jy aan kan dink. Ongelooflike natuurskoon en pragtige huis, ons het verskriklik baie lekker gek...
Sien meer
Aug 2025
Febe B
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome vakansie. Wow weet nie waar om te begin nie, die huis was ongelooflik. Die huis was so skoon met alles wat jy wil hê. Die uitsig, die natuur, ...
Sien meer
Mei 2025
Andrew N
Saam met lewensmaat
5.0
I will definitely be back. Honestly, it was breathtaking. I loved the place; the views are out of this world.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Ronny K
Saam met lewensmaat
5.0
The stay was peaceful and relaxing but hot. We thoroughly enjoyed the big, spacious house with a beautiful view of the kloof and valley...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Shirley J
Saam met vriende
5.0
Die verblyf was vyster met al die geriewe. Swartskaap verblyf was fantasties. Tussen die berge, rustig en stil. Die huis was so skoon en gerieflik ing...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 152

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Droëkloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Matjiesvlei Retreat Swartskaap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droëkloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7415519238e3ac5e44e1a44f4e9a5b93c9d956a263129e6fdb8568287cdbf7747079a3c6b703c305c46e8d0183d9bcd4be22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 Droëkloof Pad Matjesvlei Retreat 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.440666666667 21.674388888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang