Successfully reported

Matoppo Inn Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Lodewyk V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie aangenaam en sal nog baie daar bly. Ja, uitstekende diens en baie mooi kamer no 2. Net die hek remote het nie gewerk nie, maar dadelik uitgesort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Excellent stay. Excellent place to stay at. Very happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

The best pet friendly accommodation I've encountered. A lovely stay in a large room. The guesthouse offers dinner, breakfast and drinks, so tired drivers do not have to leave the premises if they do not want to. There is a beautiful garden where our dog could stretch his legs and socialise with the other dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Gerieflik, skoon plek en veilige omgewing. Plek was skoon en bied veilige parkering. Ontbyt was goed voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karien B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Netjies en goeie waarde vir geld. Baie netjies en waarde vir geld met baie goeie en vinnige hulp van staff.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Netjies en skoon sal weer daar bly. Die verblyf was lekker, kamer was skoon en netjies, veilige parkering en die personeel was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ilze M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Vinnige oorslaap. Ons het 'n paar uur voor ons aankoms bespreek. Volgens my nogal 'n stywe bedrag vir die tyd van die jaar. Maklik ingeboek. Kamer was ongelukkig nie voor ons koms gediens nie, geen drinkgoed, net een handdoek. Personeel het dit wel vinnig vir ons opgelos. Ongelukkig was dit ook beurtkrag in 'n baie warm kamer, sou beslis help as daar net 'n waaier was tydens beurtkrag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Brenda F
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Very disappointed. We stayed in an Antique Double Room. The room was lovely, very clean and comfortable; no bottled water was provided, which was surprising, but luckily we had our own cold drinks. Unfortunately, the room is right next door to the staff entrance, so we were woken up at 6am when they arrived for work. No effort was made by them to be quiet. The kitchen was also right next to our room, so the noise from there as they prepared breakfast was not conducive to a morning sleep in. The grounds need a little TLC as the beds were overgrown and the lawn needed mowing. Should we ever have to stay at Matoppo Inn again, I would rather choose the cheaper rooms as they have little patios and overlook the garden, not the driveway as our room did. The biggest disappointment was the fact that although we had pre-booked dinner (and received confirmation), they were not expecting us for dinner. The dining room and kitchen were closed for the night (we arrived at about 5pm). Lionel, the chap at reception, kindly offered to arrange something for us and call the chef, but we declined.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2025

Goeie ligging, maar hier is probleme. Ek het die plek gekies vir die ligging as 'n oorslaapplek op pad terug Kaapstad toe vanaf die Oos-Kaap. Die ligging is uitstekend in 'n stil straat en naby vulstasies en restaurante. Maar, hier is duidelik onderhoud wat agterweë bly. In kamer nr 16 die volgende: 1) Die onderkant van die leunstoel in die kamer is heeltemal uitgerafel sodat die plastieknetrafels amper tot op die vloer hang. 2) Die rakkie in die stort waarop seep ens. geplaas kan word, is weg en is nie vervang nie. 3) Die bedlampie naaste aan die badkamerdeur se skakelaar is so ver van die lampie en lê amper op die vloer. Dis boonop foutief en maak nie behoorlik kontak nie. 4) Die bedkassie aan dieselfde kant se deurtjie se deurknop is af en net die skroef is oor. Ek het amper my vinger stukkend gesny toe ek die deurtjie wou oopmaak. 5) Die waaier wat lug onttrek uit die badkamer het klaarblyklik losgekom en hang skeef teen die plafon. 6) Die wasbak het verskeie krake. 7) Die buitelig se skakelaar buite die kamerdeur se plastiekbeskermer wat dit moet waterdig hou, is gebroke. Die duvet oortreksel het 'n skeurtjie naby die boonste hoek. Hierdie is nie die toestand waarin 'n mens 'n kamer verwag by 'n plek wat 'n vierster gradering het nie. As ek dit vergelyk met die plek waar ons op dieselfde reis drie nagte tevore oorgebly het en wat dieselfde gekos het (maar met ontbyt ingesluit), is dit definitief nie in dieselfde klas nie en beslis nie waarde vir geld nie. Hierdie lyk vir my na die tipiese situasie waar 'n uitstekende ligging op 'n hoofroete verspeel word deur swak onderhoud.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anschen D
1 nag
5.0
Jul 2024

My gunsteling verblyfplek vir oorslaap wanneer ek kan bekostig. Alles wat ek benodig het, bad en stort, WiFi, ens. Dis net bietjie duur vir slegs oorslaap, maar baie luuks en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 724

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzZjI1ZjkyLTczOGQtNDk4ZS05ZjkxLWVhZThiMGRkNTFmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 7 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.346494230382 22.583758682013
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang