Successfully reported
+168

Mattaniah Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Beach Road, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mattaniah Accommodation bied netjiese selfsorgverblyf in Winklespruit, slegs 230 m vanaf St Winifred's Strand.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede.

Eenheid 1 is gemaklik gemeubileer om 2 volwassenes en 2 kinders te akkommodeer. Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank is beskikbaar in die leefarea vir 2 kinders. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer, wat toegerus is met 'n slim-TV met geselekteerde DStv-kanale en oopmaak na 'n klein tuin met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die eenheid is naby die JoJo-tenk en waterpomp.

Eenheid 2 is versier in 'n plaastema en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit bestaan uit 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n ekstra driekwartbed is beskikbaar in die leefarea vir 1 volwassene of 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n lugbraaier, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n slim-TV met volledige DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n klein tuin.

Eenheid 3 is klein en bied slaapplek vir 2 volwassenes. Die eenheid het 'n tropiese tema en bestaan uit 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n slaapbank is beskikbaar in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n lugbraaier, 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer, wat toegerus is met 'n slim-TV met Openview. Die sitkamer lei na 'n terras met 'n pragtige see-uitsig. Die eenheid het sy eie JoJo-tenk en waterpomp.

Winklespruit-strand is beveilig teen haaie en is 'n gewilde swem- en branderplankrystrand. Gaste kan ook die Galleria Mall met verskeie winkels en restaurante besoek, wat slegs 9.5 km weg is.

Neem asseblief kennis dat hierdie eiendom troeteldiervriendelik is en dat daar ook ander diere op die eiendom is.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 7 Beach Road, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mattaniah Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Beach Road, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7109ee0145b6def38bd168a5642b3f76c465379ccf458b440917fe289a1e60d478a7c786ab31d143d0488453712baa99515?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 7 Beach Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.094356638606 30.860131532865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang