Mattaniah Akkommodasie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Eenheid 1
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
- Eenheid 2
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
- Eenheid 3
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis. Slegs 2 persone
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eenhede bied slaapplek vir 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders. Let daarop dat die derde volwassene ekstra per nag betaal.
Slegs die toegelate aantal mense, insluitend kinders, word op die eiendom toegelaat; besoekers word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat dele van die akkommodasie via trappe toeganklik is en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Let asseblief daarop dat hierdie eiendom troeteldiervriendelik is en dat daar ook ander diere op die eiendom is.
Honde is welkom met vooraf reëling, en moet asseblief vooraf vir bosluise en vlooie behandel word.
Linne word voorsien indien gaste se honde nie hare verloor nie, andersins moet gaste hul eie linne voorsien.
Harde musiek, oormatige geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat ons beleid is dat gaste nie die sleutels sal kry tensy die breekskadedeposito in ons rekening weerspieël word nie. Die breekskadedeposito sal terugbetaal word indien daar geen skade is nie en reëls gevolg word.
In die eenheid sal u 'n voorafbetaalde elektrisiteitsmeter met voorafgelaaide krag vind. Indien gaste die bedrag oorskry, is dit vir die gas se eie rekening.
Gaste gebruik die swembad op eie risiko. Versuim om die reëls na te kom, kan 'n boete van 'n minimum van R600 tot gevolg hê.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Beach Road, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang