Successfully reported
+24

Mawala Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brits Road, De Put Farm 412, Portion 66, Northam, 0360, Limpopo
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mawala Lodge bied gerieflike oornagverblyf in Northam in die hartjie van die bosveld. Dit is die perfekte keuse vir sakereisigers en vakansiegangers en bied 'n vakansie-ervaring wat ontspanning en opwinding kombineer.

Die lodge beskik oor 36 pragtige suites, elk met 'n en suite-badkamer, gemaklike bed, sagte duvet, skoon linne en 'n privaat ingang. Al die suites sluit TV's, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en gratis WiFi in.

Die lodge spog met gemeenskaplike braai-areas wat gaste welkom is om te gebruik. Die restaurant op die perseel bedien heerlike geregte, van van die beste soesji en oesters in die bosveld tot liplekker biefstukke, hamburgers en skyfies.

Mawala Lodge is meer as net 'n blyplek, dis ’n ervaring wat gaste lank ná hulle besoek sal bybly. Dit nooi jou uit om die bosveld se natuurskoon en rustigheid eerstehands te kom bewonder. Veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ewerd Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Brits Road, De Put Farm 412, Portion 66, Northam, 0360, Limpopo
  • Gaste dink Mawala Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brits Road, De Put Farm 412, Portion 66, Northam, 0360, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c730412bff747173507bd5c3503e1b4cfc78665af7a363a2347272f62ba7cd70b9c2a82f7b613ace866b0778fad06247fab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Brits Road De Put Farm 412, Portion 66 0360 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.976041140572 27.291283607483
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang