Successfully reported
+30

Mayors Rest on 44

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Voortrekker Street, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mayors Rest on 44 is in Uniondale geleë en bied gaste ruim en gerieflike verblyf. Hierdie verblyf is 'n ideale opsie vir paartjies, sakereisigers of klein gesinne wat oornagverblyf soek.

Verblyf word gebied in 2 aparte eenhede met sy eie ingang wat gemaklik 2 gaste elk kan akkommodeer. Angora is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl Khoisan met 'n dubbelbed ingerig is. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jaco L
Saam met vriende
5.0
Excellent. We were welcomed with open arms and the stay was 5 stars. Thank you for making our stay awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Tania V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, huislik. Baie dankie vir 'n baie lekker bly! Skoon, netjies en baie huislike atmosfeer.
Aug 2025
Malinda J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek, skoon, goed ingerig. Die lekkerste gastehuis ooit! So skoon en netjies, oulike details soos snacks in die yskas.
Des 2024
Merichen K
5.0
Lekker bederf met sappie, sjokolade en vars melk in die yskas. Het tuis gevoel. Baie lekker gebly, sal 100% vir enige iemand aanbeveel.
Des 2024
Casper C
Saam met lewensmaat
4.0
Sal weer daar gaan bly. Ontvangs was vriendelik en die eenheid was netjies en skoon, en ons het lekker geslaap.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 44 Voortrekker Street, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mayors Rest on 44 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Voortrekker Street, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdd9bbc36f4a75458d1ce510ab02e8a96e86c43c49eceae70c5cb1ceeb0e94d1b37ab088c92daa4d33778200b1fb9c8f37e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 44 Voortrekker Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.656003815634 23.127125737434
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang