Mayors Rest on 44
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Voortrekker Street, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mayors Rest on 44 is in Uniondale en bied ruim en gerieflike gasteverblyf. Hierdie verblyf is ideaal vir paartjies, sakereisigers of klein gesinne wat oornagverblyf soek.
Verblyf word gebied in 2 aparte eenhede met sy eie ingang en slaapplek vir 2 gaste. Angora het 2 enkelbeddens, terwyl Khoisan 'n dubbelbed het. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 44 Voortrekker Street, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Gaste dink Mayors Rest on 44 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Voortrekker Street, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang