Successfully reported

Mazeppa Sunrise Beach Accommodation

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 35% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Aug 2025 tot 30 Nov 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 21 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.

Prys sluit in
Mazeppa Sunrise Beach House
Selfsorg
Mazeppa Sunrise Studio
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas insluit.
Huisreëls

Linne en handdoeke word voorsien.
Wasgoed kan gereël word.
Die ateljeewoonstel en die strandhuis kan saam bespreek word om 8 gaste te akkommodeer.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek, omdat dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 12 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 12 maande voor die inkloktyd 45%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
R 800 R 520
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 520
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Beach Road, Mazeppa Bay, 4960, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc803a85da43134e1216330b2d12529fdfee399f525c94d124a48a5b76c892865a2f4b19256b8d0e741ca03dedcefcfffb23d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R520 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 18 Beach Road Mazeppa Bay 4960 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.474179431997 28.656141757965
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang