Successfully reported

Meadow Mist

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Besoekers word nie tydens die verblyf sonder vooraf goedkeuring toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie,tensy dit vooraf versoek en goedgekeur is.
Vure word slegs in die aangewese ingeboude braai-area toegelaat.
Rook is binnenshuis verbode. Dit word slegs buite toegelaat.
Sigaretstompies moet behoorlik weggegooi word om die plaas te beskerm en almal se veiligheid te verseker. Moenie sigaretstompies op enige plek op die plaas gooi nie, slegs in 'n asblik.
Enige breekskade moet onmiddellik aangemeld word.
Gaste sal vir enige skade aan die eiendom of die inhoud daarvan tydens hul verblyf verantwoordelik gehou word.
Die damme is vir gaste se gebruik beskikbaar, maar moet verantwoordelik gebruik word. Visvang is slegs op 'n vang-en-vrylaat-basis beskikbaar.
Gaste kan teen 'n ekstra koste die forel wat hulle vang hou. Doen asb. direk by die eienaar navraag vir meer inligting oor hengel.
Die eienaars is nie vir enige verlore of gesteelde items verantwoordelik nie.
Gaste moet die deure en vensters sluit wanneer hulle die huis verlaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 160
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 160
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 160
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Meadow Mist, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9a1868d0598eee0423106a26c05deb97fe9afdf8afe0aa53dce8d98db24337cfdb4281d748351170bed5c48b4883e2ffe9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 160 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 R540 Meadow Mist 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.479683469952 30.035224783976
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang