Successfully reported
+17

Meadows Mountain View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Meadow Close, Tierboskloof, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Meadows Mountain View bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n pragtige kothuis in Houtbaai, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinswegbreek langs die skilderagtige Tuinroete.

Hierdie solderstylhuis kan tot 3 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n wasbak, en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet in. 'n Bykomende enkelbed is beskikbaar in die gedeelde area vir ekstra gemak. Linne word voorsien.

Die knus sitarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met sitplek vir alle gaste lei vanaf die kombuis.

Deur die agterdeur is daar 'n privaat patio, 'n ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet terwyl jy die uitsigte bewonder. Veilige parkering is beskikbaar. Net minute weg bied Houtbaai-strand, plaaslike kafees en die Bay Harbour Market die perfekte kuswegbreek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 9 Meadow Close, Tierboskloof, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Meadow Close, Tierboskloof, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf706f145b01f3485e6a02fbe6df24c57be3d5462a342c0ccbae532952c7cc0b9be59fa30f33397eb181d60c79ce8a09bfa06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3) 9 Meadow Close Tierboskloof 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0221071 18.3701531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang