Successfully reported

Meerkat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 194 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Regtig aangenaam! Dit was werklik uitstekend! Skoon, netjies en heerlik stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Relaxing. Pleasant and the hostess was very helpful with attractions in town. Neat, clean and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker! Pragtige eenheid. Baie skoon en netjies. Ons het heerlik gebly en is vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike rustige plek. Die verblyf was wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinah N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangename verblyf in 'n klein dorpie. Ontvangs was baie goed en vriendelik. Kamer netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Always good. A lovely place to stay, quiet and out of the way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Thank you so much, Gordon. It's always an honour to have you stay at Meerkat for one or two days during Stoeptasting in May. As the organisers of the Stoeptasting events, you bring a lot of visitors to our village and to Graaff-Reinet in May each year.

Jan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Skoon, netjies en privaat akkommodasie. 1. Dit is so 'n pragtige plek en ons het heerlik gebly. Alles is smaakvol en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Baie dankie vir die mooi resensie, Jan. Ons hoop julle kom kuier weer by ons. Vriendelike groete, Tutti Graham

Carl D. L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

‘n Angename verblyf. Mooi, skoon en goed toegeruste plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Baie dankie vir die gawe resensie. Kom kuier gerus weer eendag!

Elsa E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlikste kuier, gerieflik en aan te bevele. Heerlik en verrassend gerieflik en baie smaakvol ingerig. Baie vriendelike ontvangs. Dit was 'n lusmaker om weer in Meerkat te gaan bly vir meer dae. Die natuurskoon is ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Baie dankie, ons waardeer die mooi woorde. Ons probeer hard om gaste 'n gawe ervaring te gee. As jy by ons kom kuier, wil ons jou die beste gee wat ons moontlik kan. Julle het dit raakgesien. Kom kuier gerus weer by ons.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Thank you for the good review, Friedrich. Hope to see you here again sometime. Kind regards, Tutti Graham

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johanna C Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 194

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 454 Pienaar Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31be7c6b0835b92235285f6ca3d29783d28e184b2e0da7f9c3bcac0866fa67aaa1261b058cc04e0b5dfe2221e23e33f575ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 194 5 1 5 454 Pienaar Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.872696957707 24.551615416976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang