Successfully reported

Meerkatsgat

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Angelique B
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie lekker plekkie, sal vir seker teruggaan. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike diens en geriewe was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erns H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Bly ons was daar! Baie mooi en rustig! Vriendelike mense! Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie Maselaelo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

A very pleasant stay. The host is amazing and understanding, and waited for us to arrive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deonita O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Heerlik en rustige omgewing. Ja, dit was baie rustig en die blyplek was mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag
4.8
Jun 2025

Het lekker ontspan. Baie netjies en skoon, ligging was ideaal en baie rustig op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rosie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Baie lekker sal weer gaan. Baie lekker, dit was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helena P
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2025

Oornag stop. Ons het Meerkatsgat as 'n oornag stop gebruik. Die omgewing was lekker rustig en ons het heerlik geslaap. As selfsorg gaste, het ons 'n paar 'kombuis' items gesoek wat ons gehelp het, maar ons het 'n plan gemaak en sal weer hier oorbly as ons in die omgewing is.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Wanda P
1 nag
5.0
Okt 2024

Netjies, goed toegerus en rustig. Gasvrou is baie vriendelik en die plek is baie skoon en netjies. Baie rustige omgewing, regte plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2024

Gemaklik en rustige atmosfeer. Die stilte is sielsverkwikkend. Die verblyf was aangenaam en soos verwag. Die lugversorging in die eenheid is 'n pluspunt! Die stortkop het ontkalking nodig sodat dit meer funksioneel kan wees. Bitter min water word deurgelaat. Sal in die toekoms weer daar oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 5 C 6, Tadcaster, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATBgYwBvpFdC5MLbHqAjNjZiVDsqOdZ7FINtNn4no3sjaWawAFH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Farm 5 C 6 Tadcaster 8550 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.857760543475 24.818867102154
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang