Successfully reported

Melkhout Woud Sprokieshuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 21 Sep 2025 tot 12 Des 2025.

Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Sep 2025 tot 14 Des 2025.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Pensioenaris-aanbod

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2025 tot 30 Nov 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die eienaar getref word.

Gaste moet daarop let dat 'n troeteldierfooi van toepassing is, wat direk met die gasheer bespreek en betaal moet word. Troeteldiere word nie in die borrelbad toegelaat nie, en eienaars is verantwoordelik om te verseker dat troeteldiere nie die borrelbadarea binnegaan nie.

Wanneer u vertrek, sluit asseblief die huis en maak seker dat al die vensters toe is.

Daar is genoeg parkering voor die huis. Maak seker dat u u motor sluit.

Geen rook binne toegelaat nie - gebruik asseblief die balkon of die stoep.
Vuur moet in die aangewese braai-area gemaak word en nêrens anders nie. Maak asseblief seker dat die vuur uitgedoof is wanneer u vertrek.
Slegs gaste en diere wat goedgekeur is, word toegelaat. Ons kan bykomende gaste en diere akkommodeer indien vooraf bespreek.
Respekteer asseblief die geraasperiode.
Respekteer asseblief die inklok- en uitkloktye.
Wees asseblief ekstra versigtig met u sleutels. Verlore sleutels sal 'n vervangingsfooi van R500 hê.
Wees asseblief versigtig met die meubels en moenie die meubels herrangskik nie.
Geen onwettige dwelms word op die perseel toegelaat nie.
Moenie die geiser se temperatuur aanpas nie.

Die sekuriteitskameras is vir wanneer gaste weg is. Die deurklokkie het een, en die ander kamera is op die agterstoep. Ons skakel dit af wanneer gaste teenwoordig is, tensy gaste anders verkies.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 550
R 2 550 R 1 913
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 550
R 2 550 R 1 913
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 550
R 2 550 R 1 913
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Steenbok Street, Van Dyks Bay, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA577c95b8d9af3295207f994fbf5afd08b227ceeec8dac34bafcc82d353700926506f923d9a3b081303f38fb91dc78b480168?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 550 nouVanaf R1 913 per nag, vir 5 mense 19 5 1 5 22 Steenbok Street Van Dyks Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.61311485051 19.355950991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang