Successfully reported

Memel Hotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Werner V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sommer lekker gesellig en ontspanne. Baie vriendelike ontvangs deur en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa K
Kort verblyf
5.0
Des 2024

'n Heerlike 'niksdoen' wegbreek om te ontlaai. Ons gaan beslis weer Memel Hotel toe. Die gasvryheid van Rudie en sy personeel is uit die boonste rakke. Vir 'n niksdoen wegbreek is dit ideaal. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand H
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Sentraal gelee in 'n veilige en rustige omgewing. Vriendelike personeel. Baie lekker gebly in skoon en netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Fantastiese aand met heerlike ete en 'n wonderlike nagrus en ontbyt. 'n Juwel in die Vrystaat se platterland. Baie gerieflik en kosy. Kamer was baie mooi met houtvloere, groot gemaklike bed en gemaklike stort. Aandete was uit die boonste rakke, smaaklik, sappig en meer as genoeg om die winterkoue te troseer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Memel Hotel
Baie dankie vir die sterre en so bly dat julle dit geniet het by ons!

Wynand P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Rustic and dated but value for money. Extremely rustic and lacks a bit of maintenance. The yard and walkways in front of the rooms were dirty. Dated. However, the management is friendly, and the food at the pub/restaurant is good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jun 2024

Rustig en vriendelik. Lekker, dankie. Die kamer is skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
1.8
Jan 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Trisca H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wat 'n lekker kuier by Rudi Kriel en sy span by die Memel Hotel! Dit was soos om by vriende tuis te gaan en die kos was voortreflik, baie dankie julle. Ons kom beslis weer. Vir die basaar of sommer net 'n roadtrip! Lanklaas so lekker en ontspanne by 'n hotel tuisgegaan. Die vriendelike diens van Rudi, Wessel en Stella, is eie aan die platteland en ons het die kuier terdeë geniet. Alles was netjies en skoon en ons het die veilige parkering en voortreflike aandete waardeer. Ons gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand H
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Skoon, netjies en sentraal geleë. Baie vriendelike diens en die hotel is sentraal geleë in die dorpie. Daar is veilige parkering. Die kamers is skoon en netjies. Hulle maak vreeslike lekker kos. Kon elke dag ook nie wag vir ontbyt nie. Baie dankie aan bestuur en personeel vir 'n fantastiese tyd wat ek by julle kon geniet het. Ek sal vir seker weer by Memel Hotel gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro P
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Het geniet om in hierdie ou geskiedkundige hotel te slaap. My ontvangs was hartlik deur eienaar en kroegman. Kamer was skoon en netjies. Die etes by kroeg is bekostigbaar en lekker vars voorberei. Ek sal hierdie hotel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Voortrekker Street, Memel, 2970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe6a2913cf50226da81e70340908034fa5396260b436b892786f0f8a7c9e4d3ad23ef435d9bce4e03003b4eff0e915f4f2bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 28 Voortrekker Street Memel 2970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.681451245177 29.56381449611
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang