Menkenkop Holiday House - Hartenbos
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Bernard Street, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Menkenkop Holiday House - Hartenbos is 'n pragtige vakansiehuis met ongelooflike see-uitsigte in Menkenkop, Hartenbos, 'n dorpie 45 km buite George in die Wes-Kaap.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Elkeen van die 3 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Verder is daar 2 matrasse vir kinders. Die aparte badkamer het slegs 'n toilet. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die opwasarea.
Die huis het 'n TV-area met 'n slim-TV en stroomdienste. Gaste kan 'n al fresco-ete op die onderdakdek geniet. Braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kindermatras vir 2
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10 Bernard Street, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Bernard Street, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang